'n Droom word waar as ek en my fietsvennoot, Rinus Beukes, op 13 Julie in Mittenwald, Duitsland, wegspring in die Craft Bike Transalp 2013.
Die Transalp is saam met die Cape Epic op die emmerskoplys (bucket list) van baie bergfietsryers. Agt dae deur die Alpe, met baie harde werk, maar in die mooiste omgewing.
So stel die organiseerders dit bekend:
The most spectacular mountain bike stage race in the world!
Spectacular MTB-courses, beautiful mountain-panoramas, awesome passes, famous cities hosting the stages, professional event organization and participants from about 40 countries make this event a unique experience in the mountain bike-scene. Ambitious mountain bikers will pass more than 600 kilometers and about 18.000 vertical meters. Adrenalin pure!
The Craft BIKE Transalp is and will be the most impressive event in the world of amateur mountain bike racing.
Hoe kry ons dit reg om die droom te laat waar word?
Ons spannaam is nie verniet "Against All Odds" nie.
Die Alpe avontuur is op hande en ons gaan elke oomblik daarvan geniet. Selfs die opdraandes en die berugte slaapgeriewe.

- Jy het 'n passievolle spanmaat nodig, gedurig op soek na nuwe uitdagings: "Enter dr Rinus Beukes!"
- Jy het borge en ondersteuning nodig. Danksy Rinus, word Straumann ons borg. Wat van my fiets en sy voorbereiding? Petie Viljoen van Helderberg Cycle World, deesdae 'n Specialized Concept Store, borg die voorbereiding van "Wetter" my Specialized Epic Comp.
- Jy het tyd nodig om fiks genoeg te word vir eindelose opdraandes in die berge. Oeps - dalk was dit die moeilikste. Die wintersdae is kort en vol, Rinus is benewens al sy ander aktiwiteite ook nog besig met 'n MBA. Ek val myself des dinges van die fiets af en sukkel met beserings. Ons is beslis nie so fiks voor 2012 se Cape Epic nie, maar ons koppe is dalk sterker. Dit sal ons moet dra as die lywe nie meer kan nie.
Die Alpe avontuur is op hande en ons gaan elke oomblik daarvan geniet. Selfs die opdraandes en die berugte slaapgeriewe.
No comments:
Post a Comment