Vandag was daar genoeg rede om te stop. Veral as dit so mooi lyk. Dit het warm en met die gebruiklike opdraendes begin. En toe kom die reen. Nat en koud is nie die woord nie. Veral die afdraendes word dan 'n uitdaging. Maar ons kon eindig met 'n smile- wel koud en nat maar niks wat 'n stort nie kon regruk nie.
Vir die wat belangstel, Rinus se glimlag op die foto vertel van 'n man wat na 5 skofte nou topvorm begin bereik.
Ai maar dit lyk te lekker!
ReplyDeleteRinus en ek sien nie jou Camelback nie?!