Skof 3 lyk veral na 'n interessante dag in die Alpe. In net 57 kilometer klim ons 2833 meter. Die uitdaging is die eerste 20 km van die dag. Dit is een steil klim van 1800 meter. Dis nou 'n opdraande en 'n half. Geen wonder die organiseerders laat 8 ure vir die agterosse ( lees nou Danie en Rinus) toe voor die afsnytyd nie.
Ek is seker as ons oor daardie bergie is, gaan min dinge ons terughou om klaar te maak 5 dae later.
Ek is seker as ons oor daardie bergie is, gaan min dinge ons terughou om klaar te maak 5 dae later.

No comments:
Post a Comment