Danie en Rinus en die Transalp 2013
Mittenwald is prentjiemooi met reuse berge! Sukkel om blog aan die gang te kry, maar nou kom hy reg. Klaar geregistreer en fietse is reg. Opwinding is groot en die dorp is vol fietsers.
No comments:
Post a Comment