Danie en Rinus en die Transalp 2013
Dankie aan Petie Viljoen van Helderberg Cycle World vir sy ondersteuning en raad. Ek is 'n Specialized man en dit is grootliks te danke aan Petie en sy span. Ek het die grootste respek vir Wetter. Dis nou my Specialized Epic. Hy kan die punch vat.
No comments:
Post a Comment